Ahasveros

Ahasveros van Persië
Koning van konings van Persië
Ahasveros, sjahansjah (keiser) van die Achaimeense ryk, op 'n munt afgebeeld
Ahasveros, sjahansjah (keiser) van die Achaimeense ryk, op 'n munt afgebeeld
Vorstehuis Achaimeense dinastie
Titels Groot Koning (Sjah) van Persië
Farao van Egipte
Regeer 486 v.C.465 v.C.
Voorganger Darius I die Grote
Opvolger Artasasta I
Gebore 518 v.C.; Persië
Oorlede 465 v.C.; Persië
Eggenote Amestris, Esther
Kinders
Vader Darius I die Grote
Moeder Atossa
Godsdiens Zoroastrisme

Ahasveros, ook bekend as Xerxes I van Persië of Xerxes die Grote, (uitspraak ˈksɛrksɛs; خشایارشا, Ḫšayāršā, uitspraak xʃajaːrʃaː); was die vierde Zoroastristiese koning van konings van die Achaemenidiese Ryk.


Developed by StudentB